Plaasmoord Boshoff borg teenstaan.

Daar is n memorandum ter opponering die borgaansoek van die plaasmoord op Sakkie en Ina van den Berg opgestel. Ons vra soveel as moontlik mense om dit te teken. Die skrywe sal vanaf more 9uur by Suidwes Boshof beskikbaar wees vir onder tekening.
Indien iemand graag op die skrywe wil reageer omdat die saak jou na aan die hart lê,maar jy kan nie in Boshof kom om te onder teken nie is jy welkom om n epos te skryf aan
marita1@wiets.com voor Woensdag 11uur. Die memorandum kan ook per epos aan gestuur word.

Ons gaan die memorandum Donderdag 25 Julie 2019 by die Landroshof oorhandig. Daar is gereël vir ontvangs.

Ons vra die gemeenskap om saam met ons Donderdag 25 Julie 2019 om 8:00 by die hof bymekaar te kom. Dit is nie n optog nie, net n stil protes om sigbaarheid te wys.

Vir engie navrae Suné Oosthuizen 0820923888.IMG-20190722-WA00811.jpg

Sign this Petition

By signing, I authorize Dawie to hand over the information I provide on this form to those who have power on this issue.

We will not display your email address publicly online.

We will not display your email address publicly online.







Paid advertising

We will advertise this petition to 3000 people.

Learn more...