Support Marie Els


Guest

/ #18

2014-07-26 20:38

Sy het klaar haar werk gedoen om die skelms te vang. Die regter moet die res doen, en dan die tronk. Sy is nie die executioner nie. Nou is sy werkloos, en seker reguit oppad sekuriteit toe. Dalk net waar sy hoort. Mense kan nie reg in eie hande neem nie.