Stop Pine Forest Evictions


Guest

/ #26

2012-04-12 09:24

Ons het 'n kamp huis in ceres , ons het laas maand net 'n brief in die pos gekry om the se ons word Evict?? Die munisipaliteit kan nie net die plek vat nie dis dief stal hulle steel van ons.Wat van die geld wat ons betaal het vir die kamp huis ??? moet ons net aanvaar ons verloor R200 000.00 Kan nie verstaan hoe hulle dink dis net aanvaarbaar nie. Hulle sal almal moet uitbetaal.