Stop Pine Forest Evictions

Guest

/ #42

2012-04-14 10:18

Duidelik word die geld wat ons jaarliks betaal nie gewend vir die Bos nie, dink om ander plekke te onderhou van ons geld wat ons betaal. Die mense wat in beheer is van finansies moet dalk 'n graad gaan loop om die geld te bestuur en as hy een het, dan weet ek nie hoe hy daardie graad gekry het nie!!!! Of is daar dalk korrupsie???? Ons gaan baklei vir ons plekke wat ons opgebou het.