Wysiging van wet op Munisipale belasting vir huureiendom


Guest

/ #4

2011-07-20 12:00

Baie van ons senior burgers doen verhuring om hul pensioenfonds aan te help. dit maak dat hul onafhanklik vn hul kinders en ook die staat kan wees. Waarom hierdie geleentheid van hul wegneem?