Support Marie Els


Guest

/ #23

2014-07-27 09:32

Wat sal ooit gebeur met die polisie manne/vroue wat nie hul werk doen nie. Marie,jy het weereens gedoen wat jy altyd doen,n goeie diens gelewer.Jy is by verre die beste SAPS lid ooit.blykbaar verstaan die mense nie misdaad nie!!! Jy het altyd almal gehelp tot die beste van jou vermoe...