Petition against the legislation in KZN

G vol vir SA

/ #75

2015-01-19 12:51

Hoekom kry daai onwettige immigrante nie ook permitte nie (hulle moet "geban" word), hulle rig baie meer skade aan ons land aan as onskuldige diere, die budget vir die "partys" is nie voldoende nie nou kyk hulle waar hulle nog geld kan invorder want die e toll sisteem werk nie . Ons het rerige probleme in SA.  Hoekom verwyder hulle nie die klomp wat so by die robotte staan en bedel en mense se ruite uitslaan en besteel nie, want dis moeite en hulle kry nie geld daaruit nie.

Ek sal my diere hou , ek werk hard daarvoor om hulle te versorg staan nie en bedel vir geld.