ban fireworks in ALL residential area's


Guest

/ #60

2016-01-02 07:02

Ons is op van klappers wat elke jaar reg rondom ons huis afgevuur word.Ons diere elke jaar in n toestand. Ons hou ons honde binne, wat van honde wie se eienaars nie by hulle is nie.