Save Sylvester the lion.


Guest

/ #107

2016-03-30 06:58

Dis net te maklik om vir Sylvester van kant te wil maak. Vind liewers uit waarom hy knaend verder as die grense van die park wil loop. Te veel ander leeumannetjies? Plaas hom liewer oor na 'n ander wildpark waar daar minder leeumannetjies is. Maar wragtag, moet hom nie sommer net doodskiet nie!