Save Sylvester the lion.


Guest

/ #177

2016-03-30 13:36

Die Here se opdrag was duidelik....bewaar....As die park sy heining instand hou was die leeu nie buite nie... ons loop ons heinings per voet om...sit nie in die bakkie en glo dis in n goeie toestand nie...as elke dier wat uit die park "loop"/ontsnap geskiet word gaan daar kort voor lank geen diere in ons KNP wees nie.