Save Sylvester the lion.


Guest

/ #201

2016-03-30 19:07

Sylvester word n "gewoonte misdadiger" genoem in een sosiale media berig. Hy is n onskuldige wilde dier. Hoeveel gewoonte misdadigers word elke jaar uit tronke vrygelaat om weer te moor, verkrag, en onskuldige mense te mishandel ? En hulle kom niks oor, is dit nie erger?