FREE THE SABC FROM CENSORSHIP AND POLITICAL INTERFERENCE


Guest

/ #139

2016-06-29 04:34

Dit is baie belangrik dat alle Suid Afrikaners bewus gemaak word van wat in ons land gebeur. Media vryheid verseker dat mense op afgelee plekke ook kennis neem daarvan en so kweek ons bewusmaking onder elke lid van die publiek.