Geen parool vir Alison Botha Verkragters(monsters) nie.


Guest

/ #14

2012-01-20 08:30

Die mansmense is LEWENSLANK gevonnis, dus is dit net reg dat hul wel hul tyd moet uitdien. Dit is hoog tyd dat die regering eerder die doodstraf terugbring vir hierdie tipe mense. Volgens die nuwe wette kan alle moordenaars en verkragters nou uitkom om hul werk voort te sit. Aikona!!!