Anthony Erasmus

blondie

/ #73 Anthony Erasmus

2013-01-28 14:28

Hulle moet gehang word, hoe kan n ma dit aan haar kind doen. Ek sal dit nie eers aan my eie kind kan doen nie. n Mens moet sielkundig siek wees om sulke goed te kan doen. Ek haat sulke mense. Julle verdien dit waar julle vandag sit en ek hoop julle sit veraltyd. Wat moet die ander twee kinders net nie ook deur gaan nie, jy wat n ma is kan n mens nie n ma noem nie.