Help get rid of pine Pienaar as Blue Bulls trainer.

Quoted post

Bul Ondersteuner

#1 Pine Pienaar

2013-09-15 18:23

Gee hom nog 'n kans! Dit is 'n jong spannetjie. Hulle het nogondevinding nodig!

Replies


Anonymous

#3 Re: Pine Pienaar

2013-09-15 19:32:16

#1: Bul Ondersteuner - Pine Pienaar

nee wat hyt genoeg tyd gehad, hy gaan van swak na swakker

 


Guest

#7 Re: Pine Pienaar

2013-09-16 06:49:01

#1: Bul Ondersteuner - Pine Pienaar hoeveel kans moet hy nog kry vandat hy daar is word die Bulle al swakker ons is die grap van die Currie Beker??????????NEE HY MOET WAAI!!!!!!!