Geen parool vir Alison Botha Verkragters(monsters) nie.

Quoted post


Guest

#2

2012-01-19 12:06

Hulle moet glad nie vry gelaat word nie n jakkals verander van vel maar nie van streke nie

Replies


Guest

#3 Se ek ook maak nie hoe lank hul opgesluit was nie, wat keur hul om dit weer te doen>

2012-01-19 12:12:52

#2: -

Vir al wat ons weet is die volgende slagoffer nie so sterk soos Alison nie en sal dit dalk nie maak nie, ons het as suid afrikaners n plig om ons en almal aan ons veillig e hou en sulke monsters in die tronk te hou. Die feit dat hul die volgende oggend hul broodjies met botter gesmeer het met die selle mes wat hul gebruik het op haar se vir my daai mans sal nooit verander nie. Hul hoort waar hul is eintlik moet hul vrek maar mens mag nie so se nie want dis lelik