R385 tussen Kimberley en Postmasburg.

Die pad is al ń geruime tyd baie gevaarlik as gevolg van padtoestand en oormaat swaarvoertuie. Na die afgelope goeie reën is dit tans lewensgevaarlik.

Huidiglik is die pad oorstroom. In die water is diep spoelgat wat al hoe dieper word en verskeie voertuie reeds beskadig het. Baie gevaarlike situasie wat kleiner voertuie liewer moet vermy.

Vanaf Postmasburg na Koopmansfontein is daar verskeie gevaarlike situasies hetsy slaggatte en kante van die pad wat meegee. Sommige gatte is groot vir trokbande on daarin te val. 

Hierdie pad is ń belangrike lewensaar vir die mense en die ekonomie van die streek.  Daarom verg dit dringende ingrypings van die Nasionale regering en Sanral.

Doen jou deel en Teken asseblief die petisie.


Jim Bredenkamp, Agri Postmasburg    Contact the author of the petition

Sign this Petition

By signing, I authorize Jim Bredenkamp, Agri Postmasburg to hand over the information I provide on this form to those who have power on this issue.

We will not display your email address publicly online.

We will not display your email address publicly online.







Paid advertising

We will advertise this petition to 3000 people.

Learn more...