Waterkrisis Kai !Garib Munisipaliteit

Ons as gemeenskap versoek dat die drinkwater onmiddelik herstel word. Die waterkrisis opgelos moet word en die Kai Garib Munisipaliteit amptenare verantwoordelik gehou word vir die breek van Menseregte. Indien Lur van COGHSTA nie die probleem binne 7 dae oplos nie die watersywering aanlegte aan die gemeenskappe oorhandig moet word om dit te bestuur. Ons is genoeg om vuil deinkwater te tap.

Sign this Petition

By signing, I authorize Leonard Mckay to hand over the information I provide on this form to those who have power on this issue.

We will not display your email address publicly online.

We will not display your email address publicly online.







Paid advertising

We will advertise this petition to 3000 people.

Learn more...