Bosslaper Bedreiging

Ons versoek hiermee ASB Alle Betrokke Partye (Polisie,Munisipaliteit,Wetstoepassing asook Social Works)om die Mense wat in die area rondom Laerskool Oranje Noord in die Veld slaap ASB Binne 7 Dae te verwyder en Ander heenkome sal gee.Die Persone Hou ongelukkig n Bedreiging in vir die Skool en baie belangrik die Skoolgaande Kinders.Van die Persone is ook Herhaaldelik Al gearresteer Vir Inbraak by Skool en het ook Al op verskeie kere tussen die Kinders inbeweeg tydens Verdaging van die Skool.Hierdie is werklik n Groot Veiligheids Gevaar.Van hierdie Persone maak hulle ook daaraan skuldig dat hulle op Private Ground betree

 

Groete

 

Rassie Hanekom

Taktiese Leier - Upington Buurtwag

0825867667


Rassie Hanekom - Upington Buurtwag    Contact the author of the petition

Sign this Petition

By signing, I authorize Rassie Hanekom - Upington Buurtwag to hand over the information I provide on this form to those who have power on this issue.

We will not display your email address publicly online.

We will not display your email address publicly online.







Paid advertising

We will advertise this petition to 3000 people.

Learn more...