Stop the noise in quiet Robertson

Contact the author of the petition

This discussion topic has been automatically created of petition Stop the noise in quiet Robertson.


Guest

#1

2013-03-17 08:27

These kind of events have a very negative effect on Robertson. We don't need to create such additional problems , as there are enough other problems 'no one' obviousely is able to stop .
Not impressed

#2

2013-03-18 11:48

The participants had no regard for the residents of the town and were driving to and from their accommodation on the quiets roads as if they were in a race with motors blaring and speeds that could harm anything or anyone if they got in the way. Keep them away from our quiet town - there are better ways of making money for the town that will not have everyone upset and up in arms. Why was the event not kept at Nekkies?

Guest

#3 Re:

2013-03-18 12:33

#2: Not impressed -

Julle wat so kla,dis een naweek in n jaar wat dit gebeur.Dink aan al die geld en werksgeleendhede wat dit genereer.As julle enigsins n manier het om geld in die dorp in te stoot soos wat julle voorstel-put your money where your mouth is-los die mense uit en gaan aan met julle lewens.Groete tot volgende jaar se Rally wat ek hoop groter en beter sal wees.Jorina Jacobs

 


Guest

#4 Swallows Rally

2013-03-18 14:21

Die rally het n enorme geldelike inspuiting vir Robertson beteken en ek doen n beroep op mense om alle feite te oorweeg voor hulle die petisie onderteken, Gastehuise was tot oorlopens toe vol gaste wat van sover as Durban , Pretoria en Port Elizabeth gekom het, Daar is ektra personeel gehuur om diens te lewer,Die Skou kommitee het baie personeel gehuur om die terrein voor te berei en weer skoon te maak, Die Sekuritets maatskappy het baie mense gehuur on diens te doen.
die resturante het ook ekstra personeel gehuur. Sodoende het baie werklose mense die kans gekry om iets te verdien en die broodnodigste aan te skaf. Ek stem saam motorfiets saam trekke is lawaaierig maar dit het eindelik baie mak gegaan en dit was net twee aande, Die Klub het R10000,00 geskenk vir die plaaslike Hospice wat dit broodnodig het + nog R20,000.00 aan 3 christen bikers organisasies. Die toeriste organisasie spandeer duisende rande om Robertson te bemark in kaapstad , Gauteng en Durban hier het on n geleentheid dat 5000 mense robertson kom besoek en alles ervaar, Volgende keer kom hulle met hul gesin sonder hul bike of hul kom reel hul dogter se trou hier. Ons het ons nie bikergaste gewaarsku dat hier n Rally is en geen probleme gehad nie. Die Skou gronde is al meer as n Honderd jaar daar en enige iemand wat daar naby koop is bewus van die feit dat daar van tyd tot tyd dinge aangebied word wat n bietjie geraas veroorsaak. Ek het self die Rally bygewoon en moet sê 99% van die mense het hul baie goed gedra? Hulle ry rof en raas met hul fietse maar is vriendelik en ordentlik
Maak seker van jul feit voor julle sommer saam sing.
Groete
Fanus Bruwer

Guest

#5 Re: Swallows Rally

2013-03-18 17:09

Corieda Kotze
The author of this petition

#6 Re:

2013-03-18 17:58

#2: Not impressed -

Hi there,

I am trying to find out about them not having it at Nekkies and spoke to the Worcester municipal people that are at Nekkies.  He seemed to think the Rally people did not like the facilities at Nekkies, but suggested I speak to the PR man, Johan Botha of Worcester municipality for more information.  I tried a few times to get through to him, but no luck so far.


Guest

#7 Nameless Voices

2013-03-18 20:32

A Nameless meaning means nothing & a nameless vote is also worth nothing.
I apreciate any meaning with a name attached to it!
Regards
Fanus Bruwer

Corieda Kotze
The author of this petition

#8

2013-03-19 08:56

#4: - Swallows Rally

Hallo Fanus,

dankie vir jou inligting, ek het nie dit gehad nie.

Ek dink tog mense het die reg om hulle self uit te druk as hulle ongelukkig is oor iets, veral iets so groot soos hierdie.  Ek dink nie mense 'sing net saam"soos jy dit stel nie.  Die Swallows Ralley het mense in die dorp onstel en ons het almal die reg om te se ons is onsteld en ongelukkig oor wat gebeur het.  Nie almal het gebaat by die Ralley nie en om te se die wat nie gebaat het of benadeel is of ongelukkig is oor die Ralley hier gehou is, moet stilbly en ophou kla is nie die manier om n dorp te laat saamwerk en n sukselsvolle dorp en toerismebedryf daar te stel en te handhaaf nie.

Groete

Corieda


Guest

#9

2013-03-19 13:00

Dankie Corida
Ek stem met jou saam elkeen is geregtig om sy mening te lug, Op die ou end tel net wie se mening die meeste steun kry. Steunwerwing hoef nie in n geveg te ontaard nie. Ek staan steeds by my punt dat iemand moet seker maak van sy feite voor hy sy mening uitspreek na enige kant toe. Hoor sê kan n verleentheid veroorsaak.
Groete
Fanus


Guest

#10

2013-03-19 13:20

R10,000 to Hospice - that's a joke from the reported 5,000 people attending! The Buffalos gave 10 x more than that to Montagu and were hardly a nuisance at all. We don't need these hooligans back here again!
NIE-BIKER VAN ROBERTSON

#11 JULLE SLAAN MY STOM !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

2013-03-19 13:29

Wat sal Robertson wees sonder toerisme???? 5 000 mense en julle kla oor n bietjie ongerief.Weet julle van die mense wat kla oor n Wacky Wine Weekend ? As ons nie bereid is om n bietjie op te offer oor sulke naweke nie sal Robertson nie dieselfde wees nie. Ook nie jou gastehuis nie Corieda.Dankie aan almal wat gewerk het om die geleentheid so n groot sukses te maak. Dankie vir julle werk om Robertson nasionaal op die map te plaas. As die plaaslike owerheid vir elke geleentheid, soos vereis deur Corieda, almal se toestemming moet vra, sal daar NIKS in die dorp plaasvind nie. Hallo!!!!!!!!!!!!! Word wakker mense. Die dorpie behoort glad nie net aan ons wat hier woon nie. Dis met groot trots dat ek met graagte MY dorp deel met die res van RSA. Alle bikers, wyndrinkers, perdekopers, en gewone besoekers is altyd welkom.
Hoop om volgende jaar nog meer bikers hier te sien. Dankie, julle was goed vir my dorp.

Guest

#12 Compromises?

2013-03-19 13:55

After reading everyone's comments above & listening to others shout about the issue, I would like to add my views please. I agree it is a great 'injection' of money into the town and a good advertisement for future tourism to Robertson, however perhaps certain compromises could be considered if it happens here again:
1. That residents of Robertson can have a chance to visit the showgrounds & get more involved without having to pay such a high entrance fee (R220 I believe).
2. That noise needs to cease after midnight until 7.30am the next morning. This would be in line with the noise pollution by-laws of our country as well as having respect for residents around the showgrounds (it is right in the middle of a residential area after all). There really is no need for excessive noise to continue right through the night! Even the local nightclub (which is in a semi-industrial area) has to shut down at 2pm. Thanks, Jeanette

Guest

#13 Re:

2013-03-19 14:10

#1: -

What problems? Obviously you haven't heard about the good the rally has done. Your'e only concentrating on the noise. They donated R10 000 to the Robertson hospice, how is that a problem? And it is only ONE weekend in the year, can you be that selfish???


Guest

#14 Re: Re:

2013-03-19 14:12

#3: - Re:

Ek stem saam, ongeag van die geraas, dink ek die rally was fantasties. Die geraas is deel van die Rally, hulle is bikers, wat verwag 'n mens.


Guest

#15 Re:

2013-03-19 14:15

#8: Corieda Kotze -

Ja, maar om 'n petisie te staan en teken wat se dat die rally nie weer hier gehou moet word nie, ook nie 'n oplossing nie. Wat dan van die mense wat wel gebaat het daarby? Dit is net een naweek in die jaar.

ABRIE MARAIS

#16 KAN DIT WAAR WEES

2013-03-19 14:56

Dagse Corieda
Hoe durf jy my as Robertsonner insluit in jou petisie. "The people of Robertson" sluit my in en jy het nie my toestemming, siende dat jy so gesteld is op toestemming, om namens my te praat nie. Weet jy watse wonderlike werk die Hospice met R10 000 kan doen ? Mense wat terminaal le en nagte wakker is van pyn,kan nou gehelp word en jy kla oor n bietjie geraas.As jy enigsins n gryntjie menslikheid het, verwyder die petisie.
Des

#17 Re:

2013-03-19 15:56

#1: -

Dont you have anything better to complain about, the shops and the people had a nice cash injections and all it cost was a little noise over the weekend.....get a life....our wine festivals are way more hectic and dangerous than this little gathering

Des

#18 Re: KAN DIT WAAR WEES

2013-03-19 15:57

Des

#19 Re:

2013-03-19 16:03

#10: -

Oky, are you able to contribute an equal amount to the hospice? I will tolerate any amount of noise for a weekend for the good of others...and to judge others as hooligans, says a bit about your caracter


Guest

#20

2013-03-19 18:03

Nuutste syfers is 3900 bikes & a totaal of 7000 mens het betaal om deur die hekke te gaan ongeveer R20,000 is verdien deur 19 skoonmakers en opsigter op die terrein. Die Rally het deurnag aangehou en werk is ook deurnag geskep. Dit is maar n klein fraksie van wat spandeer is. ons sal maar net manier moet vind om dit te maak werk. Die probleem is dit is die grootste Rally in die kaapprovinsie, en die Organiseerders wil n regte rally hê en nie n flou afgewaterde een nie, Vele Dorpe vry na hulle om die daar te kan aanbied, Worcester is glo ook nou weer hard aan die werk om hulle terug te kry.
Groete
Fanus

Robertson Resident.

#21 Get the story straight...

2013-03-19 19:21

I would have signed this petition. However, it is "one-sided". Statements such as "The people of Robertson..." and "We demand..." are "assumed" and in no way supportive of the overall community. (You CANNOT comment on behalf of everyone!)

From my point of view: I agree that the Municipality / "powers that be" should have informed residents of the upcoming event. It would have been much easier for me to digest the noise / activity had I known it was coming. Having said that: I appreciate the hoards of bikers, visitors and spectators that gave our town / valley / local economy a financial boost. Thus, thank you for everyone who supported this event!

May I suggest that the "powers that be" inform locals / residents (ahead of time) should such an event take place in future?

Best wishes and thank you to all.

Elizma

#22 The good, the bad, and the opportunities

2013-03-20 10:49

Good morning everyone
I'm typing in English, as I would like to include everyone, but please forgive any spelling or grammar mistakes (Afrikaans is eintlik die taal!)
Reading through the comments this morning, I felt that I should also say something, because the Robertson Wine Valley have also been on the receiving end of complaints regarding Wacky Wine Weekend (as mentioned above as well).
Somebody I look up to once told me (during another rather tricky situation) that no, we won't be able to please everyone 100%...'but let's aim for 90% happiness all around'. And I think this will be a good aim for this as well.
No one can deny that the financial injection is VERY welcome into a town such as ours, so we should be thankful that they came to our town and spent their money at our guest houses, restaurants, petrol stations and grocery stores.
But... with every event that takes place for the first time at a specific place, there will be a few growing pains and criticisms (whether you agree with the manner in which was criticized or not) that can be a wonderful opportunity to better the event and get even more support from locals. This can include suggestions of small gestures to show that they respect the town and its people, via communication, including more of the community, etc. If anyone would like to send me some comments/suggestions via email (elizma@robertsonwinevalley.com), I would gladly take this up with the correct people and see how we can make this event work for everyone.
Please remember that although 'bikers', 'wine drinkers', 'horse buyers' (thanks #11) aren't everyone's cup of tea/target market, they can be someone else's bread and butter. We all share this little piece of earth we call Robertson, and by working together, (and an added pinch of tolerance :)), we can make this town amazing.
Looking forward to hearing from you all!

Kind regards
Elizma Spangenberg Botha

Guest

#23 Re: The good, the bad, and the opportunities

2013-03-20 12:21

#22: Elizma - The good, the bad, and the opportunities

Well said Elizma, couldn't agree with you more.


Guest

#24

2013-03-21 12:04

DANKIE AAN ALMAL WAT DIE RALLY ONDERSTEUN.MAG DIT SOOS BEPLAN N GEREELDE INSTELLING WORD.DAAR SAL ALTYD IETS NEGATIEFS TE SE^ WEES MAAR 'SO WHAT'. FRANCOIS FOUCHE.

Guest

#25 WOW!

2013-03-21 12:54

Ek wil net se, dat ek glo en vertrou dat almal wat so kla, nie werklik eers die moeite gedoen het om self die naweek saam met die swallo's te geniet nie. dit was my eerste keer op 'n bike rally, en ek was stom geslaan deur hoe goed alles gereel was, niemand het baklei nie, al die bikers was so vriendelik en aangenaam. ek het so baie beleef, en ervaar, en ek kan net vir die bikers se baie dankie vir die geleentheid, met julle ondersteuning het robertson 'n groot hup stoot gekry!!! ek kan nie wag dat Swallo's volgende jaar weer hier na toe kom nie. Ek lees al die kommentaar, en die gekla... nou gee ek raad: gaan dan in die toekoms weg vir daardie naweek!!! liewe maggies man dis 1 naweek, en dit het Robertson soveel goed gedoen!!! Hou op kla!!! wat ek nie verstaan nie, daar word reeds min genoeg gebied in die dorp, en die dag as iets aangebied word, moet daar soveel suur druiwe wees, SIES man, skaam julle... dis hulle wat robertson se mense se naam negatief maak, ook die dorp se naam, niemand het lus vir moun gatte nie.