Hartbeespoort

Andries

/ #1 Hartbeespoort word anafhanklik

2015-09-05 18:23

Ons het nou genoeg geld verloor aan belastings, R1.8 miljard, die afgelope 15 jaar. Ons gewete is skoon. Ons wil ons dorp nou red van ondergang. Help ons daarmee, asseblief!