Hartbeespoort

Omie swart (man van anti swart)
Guest

/ #60

2015-09-21 11:06

Dit sal hemels wees om weer dienslewering te ervaar - ons betaal immers daarvoor. Ons is almal net mooi gatvol vir die "useless" dikgat KFC vreters van die misluktepaliteit.  Ek sal ook verkies dat Hartbeespoort ook nie by Gauteng ingelyf word nie.