PETITION: We the people of South Africa want Jacob Zuma to step down


Guest

/ #3553

2015-12-14 14:02

Mnr Zuma moet persoonlik al die geld terugbetaal wat hy persoonlik die land gekos het met sy naweek/aand besluite i.v.m. die pos van Minister van Finansies.
Dit was nie kabinets- / regering / parlamentêre besluite nie. Mnr Zuma het dit man-alleen geneem.
As hy nie al die geld kan betaal nie, moet Nkandla gekonviskeer en verkoop word. Die balans moet hy dan uit sy ander misdadighede befonds.