Vodacom Signal Problems Potchefstroom


Guest

/ #44

2011-10-14 19:34

Hallo Herman

Ek het reeds hopeloos te veel tyd en geld gespandeer om in volle detail in te gaan oor hoeveel ek verloor het en nogsteeds verloor deur Vodacom se swak dienslewering, beide tegnies en in ondersteuning van hul kliënte.

Frustrasie het my egter vandag geforseer om te soek na ander ongelukkige kliënte en glo dit of nie, jou inskrywing van http://www.petitions24.com/a/15540 was sommer op die eerste lyn van my soektog.
Dis die tweede jaar sedert ek terug is van oorsee en, ja, dit is onmenslik om aan te pas... ek vertrou jy verstaan.

So vraag; help dié tipe van petisie? En indien so, laat wees asb. wat ek kan doen om deel te wees om die klomp *%(&( uit te sort.

Dankie, sterkte en groete

Christiaan