Save Sylvester the lion.


Guest

/ #34

2016-03-29 21:05

Sylvester is ' n onskuldige dier wat nie vir homself kan praat nie. Leeus en enige ander wilde diere is nie bedoel om in 'n hok ens gesit te word nie, as ek moet toegekamp word sal ek definitief my bes probeer om uit te kom. Verstaan asb dinge uit sy oogpunt uit!!! Maar nee geld is mos meer belangrik...