Boycot Checkers Boulevard Square-Bad service


Guest

/ #7

2016-07-08 14:03

No offence maar dink jy nie dis bietjie harsh nie. Geen winkel is perfek nie of dit nou 'n Checkers, Pnp of Spar is.

Ons het al baie goeie diens daar ontvang en op een geval het my man sy beursie daar vergeet en hy het dit terug ontvang met alles daarin.

Miskien moet jy vir "management" 'n kans gee.

Hierdie hele affêre met die boonste comments en petition is so onnodig en onsmaaklik.