Petition against FMD Auction Ban

Comments

#4

Concerned citizen.

Kathleen Lombard (Vryburg, 2019-11-18)

#5

Die Bek en Klou het nie uitgebreek weens die veilings nie en die veilingshuise kan nie die skuld vir dit kry. Dis die enigste plek waar die prys bepaal kan word en sal dus baie slegte uitwerking he op ekonomie.

Surine Jansen van Vuuren (Bela Bela, 2019-11-18)

#9

Dit is n besigheid wat nie tot stilstand gehou kan word nie en hom veilings toe te maak gaan n grooter proebleem veroorsaak die proebleem le nie by die veilings nie....

ruan stimie (Pretoria, 2019-11-18)

#10

I work at an auction.

Lezel Visser (Delmas, 2019-11-18)

#15

My livelyhood depends on my sales

Andre Pienaar (Naboomspriut, 2019-11-18)

#17

Have no livelihood until suspensions are lifted

Hendrik Jacobus Rust (Mokopane, 2019-11-18)

#23

Thabazimbi Wildlife Services is an auction house. This is a direct influence on us.

Marlise Kloppers (Thabazimbi, 2019-11-18)

#24

Shortsightness of this ban.

Cobus Bekker (Mokopane, 2019-11-18)

#25

Im a cattle farmer

Cobus Loots (Naboomspruit, 2019-11-18)

#26

No due diligence done by Governments

Quintin Santos (Modimolle, 2019-11-18)

#28

Ek boer met stoetbeeste en sorg dat hulle siektevry is. Die Staar kom nie hulle verantwoordelikheid na om siektes te bekamp tot streek waar dit voorkom nie. Die Staat doen nie sy werk nie, die boer en veilingshuis moet nou daarvoor betaal. Ek jet n niurman wat n opkomende boer is. Ek het al ons Staatsveearts gevra om TB en BM toetse daar te kom doen om my te vrywaar, maar niks.

Adri Barnard (Mokopane, 2019-11-18)

#31

I depend on income from selling my cattle to maintain all my farming activities.

Flip Welgemoed (Thabazimbi, 2019-11-18)

#32

Ek is n beesboer en is afhanklik van die inkomste wat die verkope genereer

AJ Pienaar (Migdol, 2019-11-18)

#34

Ek is gekant teen die verbod op veeveilings in Noordwes Prov.

Nico Kilian (Schweizer-Reneke, 2019-11-18)

#52

Animals to sell

Johan Venter (Lichtenburg, 2019-11-18)

#53

The Government ain’t doing their job

Dawie Wiehahn (Polokwane, 2019-11-18)

#57

This is our bread and butter only income

Ria Naude (Swartruggens, 2019-11-18)

#58

I am against it

Cecil Van Zyl (Rustenburg, 2019-11-18)

#61

I am employed by the Auction Industry.

Chris Roothman (Krugersdorp, 2019-11-18)

#64

Om die veilings te stop maar geen grensbeheer toe te pas nie is belaglik. Reel net vir behoorlike vee-arts beheer voor enige diere die veilingskompleks ingaan en isoleer geaffekteerde diere onmiddelik.

Nico Bezuidenhout (Dendron, 2019-11-18)

#68

The financial implication to me as Farmer and Auctioneer is to close shop if this go on for longer than 48 hours

Koetoe Botha (Krugersdorp, 2019-11-18)

#70

This desission wil criple the industry.

Ben Lotterie (Rustenburg , 2019-11-18)

#75

Die boere moet vee verkoop om vir hulleself, hulle werkers en diere kos te koop en hulle rekeninge te betaal

Nelie Brits (Vryburg, 2019-11-18)

#78

My livelyhood depends on this!

Deon Lubbe (Dendron, 2019-11-18)

#80

I need to sel my cattle to get money .

Jacobs Johannes petrus (Northam, 2019-11-18)

#84

Own an auction and realise the effects of this situation.

Leandri Lund (Randfontein, 2019-11-18)

#85

I'm signing this because I understand the impact banning of auctions have.

Salomé Scholtz (Vryburg , 2019-11-18)

#89

I support this matter.

Ansunet Cilliers (Swartruggens , 2019-11-18)

#95

Dis ons brood en botter wat hul mee speel

Martin Vorster (Koster, 2019-11-18)

#96

The department did not handle this case with the necessary seriousness and now the farmers must suffer their incompetence

Alida Mostert (Pretoria , 2019-11-18)

#99

I’m a sheep farmer. How must I survive??

Jacobus Botha (Delareyville, 2019-11-18)

#103

Maak naspeurbaarheid van rooivleis wet,dat almal daaraan moet deelneem. Dan behoort die uitbreek van bek en klou nie die hele land te beinvloed nie, net die distruk waar dit uitbreek het.

Willem Swart (Lichtenburg, 2019-11-18)

#118

Im an auctioneer

Thys Hattingh (Randfontein , 2019-11-18)

#123

Incompentant govermend to solve the problem

Smit Smit (Marico zeerust, 2019-11-18)

#128

No public participation was followed to this decision.

Lindi De la Rosa (Swartruggens, 2019-11-18)

#132

AJ Reyneke

Alida Reyneke (Nelspruit , 2019-11-18)

#135

Foot and mout disease

Martie Rosslrr (Swartruggens, 2019-11-18)

#140

Financial reasons

Hendrie van Wyk (Delareyville, 2019-11-18)

#143

Ons is afhankilk van die veilings en voel die situasie kan beter beheer word

Jan Fouché (Wolmaransstad , 2019-11-18)

#149

I am a cattle farmer.

Henriette Erasmus (Modimolle, 2019-11-18)

#150

Bek en klouseer is n aansteklike siete onder diere en verspry vinnig as daar nie die nodige beheer oor uitgeoefen word nie

Herman Steyn (Swartruggens, 2019-11-18)

#151

A j kotze

Awie Kotze (Swartruggens , 2019-11-18)

#157

Dit gaan die boere en dorpe sleg benadeel. Stop dit!

Janita van den Berg (Koster, 2019-11-18)

#160

The incompetence and lack of knowledge of the government department handling this issue, leave me no option other than signing this petition. If they are left to carry on not implementing the obvious correct solution to kerb foot and mouth disease by putting effected areas under quarantine versus disallowing normal marketing channels to operate in non affected areas, we as livestock farmers might just as well stop farming with livestock because livestock is now worthless. Get out of your air conditioned offices and start doing your job, repair and maintain our border fences and do not allow imports of livestock from our infested neighboring countries.

Marius Nel (Swartruggens, 2019-11-18)

#169

Ons verwerp hierdie besluit aangesien die nodige openbare deelname nie ingewin is nie, die verbod op veilings gaan nie die probleem oplos nie en die uitbreek is sedert Januarie 2019, nie met die nodige erns hanteer nie. 

Jaco Van der Schyff (Nylstroom , 2019-11-18)

#170

It does not make sense to stop auctions. Other processes can be implemented to contain spread of mouth and foot desease

Fanie Du Toit (Polokwane, 2019-11-18)

#173

I

Rina Louw (Pretoria , 2019-11-18)

#175

Ons as boere kan dit nie bekostig om nog 'n terugslag op die rooivleis bedryf te ervaar nie. Die val van vleispryse agv oormaat aanbod kan tot gevolg hè dat boere plase gaan verloor en sodoende gaan produktiewe plase, wat werk verskaf aan talle mense, tot niet gaan. Baie boere kan nie diere meer voer nie en moet van die diere verkoop. Die ekonomie is tans reeds toksies vir boere en boere sukkel om kop bo water te hou. Verbruikers betaal reeds baie vir rooivleis en om diere in te voer gaan die pryse nog opstoot.

Nico Bester (Naboomspruit, 2019-11-18)

#182

Game and cattle owner and this is absolute rubbish to stop selling , a government problem and its now ours, were are road blocks? To stop illegal movement

Jan Fourie (Edenvale, 2019-11-18)

#183

Hier is nie bek en klouseer by ons nie
Dit gaan die ekonomie n knou gee
Baie mense , onderande spekulante, verkry hul inkomste net by veilings.
Daar gaan n groot aantal mense afgedank word, wat ook weer die werkloosheidsyfer verhoog.

Elsie Jansen van vuuren (Bela Bela, 2019-11-18)

#188

I am a farmer

Tlm Hattlngh (Pretoria, 2019-11-18)

#189

Killing auction industry due to incompetency of goverment

Juanita Steinmann (Swartruggens , 2019-11-18)

#192

I work for Andre Kock & Son Limpopo in Bela Bela

Johanna Laurens (Modimolle , 2019-11-18)

#193

I feel our farmers will lose even more income with this and they already lost millions due to draught

Jolize Jacobs (Vaalwater , 2019-11-18)



Paid advertising

We will advertise this petition to 3000 people.

Learn more...