Red Upington se oorde! Save Upington resorts!

Comments

#3

Ek wil he Sakkie se Arkie moet bly en onderhoud moet aan fasiliteite gedoen word

Paul Bruwer (Upington, 2022-11-16)

#4

Ons bly langs die rivier en daar is geen toegang tot die rivier wat bekostigbaar en veilig is behalwe by Sakkie se Arkie.

Cornel Jansen Van Vuuren (Upington, 2022-11-16)

#7

Alle oorde is reeds totniet. Behou ons enigste toeriste aktiwiteit en aantekkingskrag. DKM "spite" nie vir Sakkie nie, maar die hele gemeenskap word gefaal.

Marlieta Bruwer (Upington, 2022-11-16)

#8

Upington het vir Sakkie se Arkie nodig!
Dit bied ontspanning en Aktiwiteit vir die gemeenskap asook besoekers aan ons dorp!

Nalisjha Burger (Upington , 2022-11-16)

#11

We want Sakkie se Arkie to stay and the Eiland and Reitz Park back to the origanal parks

Freda Visser (Upington, 2022-11-16)

#12

The Arkie must stay in Upington

Elmarie Bezuidenhout (Upington , 2022-11-16)

#21

Hier is soveel toeriste wat deur Upington gaan op pad Kgalagadi toe… hoekom een van die min toeriste aantreklikhede totniet laat gaan? Hoekom nie eerder werk maak en die aantreklikhede wat klaar totniet is, opknap vir meer voete? Sakkie se Arkie moet bly! Dis eie aan ons dorp!

Jodri Smit (Upington, 2022-11-16)

#27

Sakkie se Arkie is so deel van Upington soos die donkie monument by die museum. Hou op om dit wat werk in n dorp weg te vat

Alida viljoen (Upington, 2022-11-16)

#28

Sakie se arkie is al onspaningsplek wat nog bestaan waar daar nog gras is en braai en swem geriewe. Die arkie het ook ñ geskiedenis en mense wat Upt toe kom kan ons soontoe vat op die rivier omte onspan en om God se hande werk te sien.

Chantel Feris (Upington, 2022-11-16)

#30

Ons moet ons besienswaardighede beskerm. Dis nodig vir Upt se vooruitgang. Dis jare in ons omgewing en ons is TROTS Upington.

Gresse Charlenè (Upington, 2022-11-16)

#36

Die Arkie moet BLY!!!!

Esther Burger (Upington, 2022-11-16)

#40

I want the Arkie to stay

Wilfred Cloete (Upington, 2022-11-16)

#45

We want to keep the arkie on the River

Ria Ludick (Upington, 2022-11-16)

#47

Sakkie se arkie is n belangrike deel van my vakansies

Beverley Klaaste (Kenhardt, 2022-11-16)

#48

Dis al plek waar ons ons kinders kan neem vir ontspanning en sodat hulle hulself Kan geniet. Die eiland is iets van die verlede..nou wil julle die enigste plek weg neem wat nog instand gehou word deur Sakkie self

Marlene Fourie (Upington, 2022-11-16)

#51

Doret Coetzee

Doret Coetzee (Upington, 2022-11-16)

#52

I want to rescue our beautiful Upington

Alicia Lotter Maree (Upington , 2022-11-16)

#62

I Believe in saving our town

Suandri Reed (Upington , 2022-11-16)

#64

Ons nodig ontspanings pleke in upington want daar is niks andrs wat inwoners en besoekers in upington kan doen saam met vriende en families nie.

Corne Isaks (Upington , 2022-11-16)

#72

I am also a home owner in Upington.

Leon van den Heever (Pofadder, 2022-11-16)

#78

Red Upington se oorde asb.

Leticia Hanekom (Keetmanshoop, 2022-11-16)

#79

Its all place where you can take your kids that is safe

Gerhardus Van Wyk (Kathu, 2022-11-16)

#80

Sakkie se Arkie maak ons dorp! Dit sal tragies wees om toe te laat dat swak bestuur en geldguldigheid ons dorp so beroof!
Wanneer mense van die stede Upington besoek beveel almal hulle aan om die Arkie te gaan ry. As dit weg is, wat bly oor? Wat laat staan dan die dorp uit?

Bernice Van Dyk (Upington, 2022-11-16)

#84

I want to help for the best interests of our town Upington!!

Henk Van der Westhuizen (Upington , 2022-11-16)

#86

Save Sakkie se Arkie

Wiehahn Lourette (Kanoneiland, 2022-11-16)

#89

I won't stand for DKM to let Sakkie se Arkie look like Die Eiland. They don't take care of things and we as a family always go and enjoy fishing at Sakkie se Arkie.

Arista Janeke Opperman (Kuruman, 2022-11-16)

#93

I am for this, because not only is this a tourism attraction, but for the local community an adventure and get together for friends and families.

Rone Claassens (Pofadder , 2022-11-16)

#96

Enough is enough

Cicelia Visagie (Upington, 2022-11-16)

#101

Goeie positiewe bemarking vir ons dorp.
Uitstekende uitstappie saam met al ons vriende/kennisse wat ons besoek

Gerda Becker (Upington, 2022-11-16)

#104

Die arkie moet BLY!!!

Mariet Van der Westhuizen (Grootdrink , 2022-11-16)

#112

Sakkie se Arkie en ander onspannings oorde soos die eiland, reitzpark ens moet bly

Inock Jacobs (Upington , 2022-11-16)

#114

Dis in belang van die hele gemeenskap van Upington dat die Arkie behoue moet bly.

Marietjie Kamffer (Upington , 2022-11-16)

#119

Upington needs n Sakkie se Arkie and all public parks and resorts in a working order. To boost our tourism

Yolanda Kock (Upington, 2022-11-16)

#120

Vir alle redes soos uiteengest

Marianna Ellis (Upington, 2022-11-16)

#127

Upington needs the tourist attractions. Upington is in the heart of the Northen Cape with a warm sunny climate and if the Sakkie se Arkie and holiday resorts are no more tourists and locals will have no where to go and enjoy the unique nature of Upington.

Le Roi Le Roux (Upington, 2022-11-16)

#129

Upington already has NO place where one can just go, relax and take family and visitors to. Not everyone is in the mood or has so much for luxury as restaurants, or even book in a guesthouse just to be able to be at a pool if your not fortunate to have one. To take away this last resort of pleasure is honestly a real shame

Mildred Pretorius (Upington , 2022-11-16)

#130

Sakkies se Arkie is a asset for our town.It attracts many tourists.

Johandri Esterhuizen (Upington , 2022-11-16)

#131

Ek is al jare 'n inwoner in Upington en Sakkie se Arkie is al deel van Upington se identiteit. Dit sal n groot skande en verlies wees as dit moet tot niet gaan.

Elriek Swanepoel (Upington, 2022-11-16)

#143

Ek het grootgeword in Upington. Sakkie is n vriend. Ons troue was op die Arkie. Upington se mense en die land se toeriste het n veilige ontspanningsplek nodig

Heidi Wahl (Darwin, 2022-11-16)

#144

I care about our towns, Upington is one of the most popular destinations around. It is also a place where people can enjoy the beautiful Northern Cape.

Johan Amanda van Zyl (Kindersley, 2022-11-16)

#149

I'm signing because we are done with the municipality of us who not doing they work...

Ilana Rose (Upington , 2022-11-17)

#153

Ek woon nou al vir baie jare in Upington, en onthou my ouers my as klein kind na Die Eiland asook Reitz Park aan die oorkant geneem het. Selfs die Arkie is vir ons 'n ontspannings toevlug van waar ons tans op Kanoneiland bly. Kan nie toelaat dat die enigste bestaande ontspanningsoord ten gronde gaan nie.

Alisha De Wet (Upington, 2022-11-17)

#155

L.H Steenkamp

Ludwick Steenkamp (Upington , 2022-11-17)

#166

Yes

Zenator Lenhoff (Upington , 2022-11-17)

#169

Ek weet Sakkie se Arkie werk in Upington vir die mense wat daar bly en toeriste.
Mense geniet Sakkie se Arkie.
Hoekom dit weg vat??

Leandrie Oosthuizen (Carletonville , 2022-11-17)

#170

I'm from Upington and love to go there on holiday so it whould be nice to take my husband kids to the Eiland and on Sakkie se Arkie again.

Anesia Abrahams (Kathu, 2022-11-17)

#171

Im signing this because we need a place like sakkie se arkie... its the only safe place left to go to spend time with family and friends and have a good time

Melissa Niemann (Upington, 2022-11-17)

#172

Sakkie se arkie gaan nêrens!!!

Soli Maasdorp (Upington , 2022-11-17)

#173

Upington need all this for the people off upington. There is no resort available anymore. Leave the Arkie alone.

Christelle Price (Upington , 2022-11-17)

#186

It is an important part of the city's business and tourism.

Wouter Blom (Prieska, 2022-11-17)

#191

The Arkie is the only working tourist attraction in Upington. This is the only summer activity that any person from Upington or visiting Upington can do

Marianke Liebenberg (Upington, 2022-11-17)

#193

E.K Nel

Earl Nel (Upington , 2022-11-17)

#195

Ons moet Upington red van ondergang deur die ANC regerende musipaliteit.

Theuns Duvenhage (Upington, 2022-11-17)

#196

It is totally unacceptable that everything is going to ground because of poor management

Carel Burger (Upington, 2022-11-17)

#197

I feel that sakkies arkie need to remain for us and our children to have access to the river that is affordable and safe.

Gerald Eksteen (Upington, 2022-11-17)



Paid advertising

We will advertise this petition to 3000 people.

Learn more...