Red Upington se oorde! Save Upington resorts!

Comments

#202

Dit is ñ goeie toerisme aantreklikheid vir Upington en ontspanning

Petro Stemmet (Upington , 2022-11-17)

#204

For all bad reasons happening in our town.everthing going down and not maintained.

Henwin Willemse (Upington , 2022-11-17)

#207

This is the face of upington

Frans Swartz (Upington , 2022-11-17)

#220

Ek wil he daar moet n verbettering kom

Japie Smith (Reivilo, 2022-11-17)

#223

Die arkie moet bly en die eiland en die bloudakke moet reg geruk word en oop wees vir ons die inwooners van Upington..

Jan willem Kuhn (Upington , 2022-11-17)

#224

Want DKM vaal Upington en sy mense. Die arkie is 'n trots eie aan Upington dit bring baie geld in vir die dorp. Hoekom als tot niet laat gaan en die son nie oor enige iemand anders laat skyn behalwe die manne met geld nie ... ruk julself reg en los die arkie jul maak Upington 'n spook dorp

Bernice Crafford (Kathu, 2022-11-17)

#232

Our great town, Upington, where I was born and bred, means a very, very lot to me! 🙏❤

Fanie Theron (Upington , 2022-11-17)

#237

Aangesien Sakkie n groot aanwins en onspanning bied vir os gemeenskap en vir talle besoekers rig ek y skrywe dat dit ni van ons ontneem word ni...baie danki

Magareth Moses (Upington, 2022-11-17)

#243

Los die arkie

Jaco Combrinck (Klersdorp, 2022-11-17)

#245

Leisure time is important for me. A person should reset, recharge your mind, body and soul.

Johann Van Der Merwe (Upington , 2022-11-17)

#246

To save Sakie's Arkie

Dominick April (Upingtong, 2022-11-17)

#247

Dawid Nortje

Dawid Nortje (Kakamas, 2022-11-17)

#254

I want to save Sakkie se Arkie.

Tessa Matokonyane (Upington , 2022-11-17)

#264

SAKKIE SE ARKIE IS THE ONLY DECENT CAMPING FISHING AND LESURE SITE IN UPINGTON.

Willem Botes (Upington, 2022-11-17)

#267

Upington needs this very popular attraction. It gives the town character. It's one of the few activities thats left, since the rest of the places has closed down. Please don't let this go the same route.

Hannelie Mulder (Upington, 2022-11-17)

#268

Because The Arkie is an important part of not only upington but our livelihood and to our future generation to know and enjoy and make memories like we have done with the Arkie

Gregory Carlos Howaeb (Upington , 2022-11-17)

#272

Los wat nog wérk en uniek is aan Upington
Sakkie se Arkie moet bly

Netta Esterhuizen (Upington , 2022-11-17)

#273

Dis n tierisme baker in upington en oik die enigste ontspannings okek.

Marietjie Marietjie (Upington , 2022-11-17)

#274

I want sakkie se arkie to stay

Liezel mostert (Upington, 2022-11-17)

#275

Sakkie se Arkie is one of the best en memorable things in Upington.

Danie de Beer (Upington, 2022-11-17)

#276

I grow up in Upington and Sakkie se Arkie is one of the main attractions in Upington.

Estie van der Spuy (Pretoria, 2022-11-17)

#278

We want to save the Arkie

Cornelia Burger (Upington, 2022-11-17)

#280

DKM is onredelik met hul besluitneming.

Deidre Gagiano (Upington , 2022-11-17)

#281

#Sakie moet bly

Senovia Metlaar (Upington , 2022-11-17)

#284

Dus n ontspanning vir upington inwoners, enigste ontspanning wat inwoners op die stadium kan benut, skoliere en water sport ook

Cathy Jacobs (Upington, 2022-11-17)

#285

I supoort this petion because I have lost my trust in the ANC and I dont want Upt to lose the Arkie

Lelane March (Upington, 2022-11-17)

#286

That is one of the bring in Currency as well as tourist

Anna Marie van Wyk (Upington , 2022-11-17)

#289

Sakkie Arkie moet bly

Hamilton Andries (Upington , 2022-11-17)

#290

Gebore, getroud en 10 jaar in Upington gewerk, geskok nou om te sien en by toeriste te hoor in watse toestand die Eiland is, nadat dit die lekkerste en mooiste plek was .... En die Noord Kaap wil toerisme bevorder? Dit lyk nie so as jy oor die brug en verby die Eiland ry nie. Nee man!

Stiaan Byleveld (Potchefstroom, 2022-11-17)

#291

Pragtige uitsig oor die Oranje rivier, waar jy naby jou skepper voel.

Lezya Olivier (Upington, 2022-11-17)

#292

Al die bogenoemde redes ons kan nie ons laaste swem en ontspannings plek verloor nie. Al die plekke langs die rivier is privaat grond. So LOS SAKKIE SE ARKE asb!!!!!!! Ons swem daar. Braai daar. Vang vis daar. Kamp daar.

Ingrid van Staden (Upington, 2022-11-17)

#293

I am living nearby and enjoy Sakkie se Arkie from time to time. Nice family outing, no other pool activity for family in the whole area

Stella Vermeulen (Kakamas , 2022-11-17)

#296

This is a large tourist attraction and important for Upingtons economy and tourism.

Melissa Louw (Upington, 2022-11-17)

#300

This is most needed for tourism in Upington.
One of the safe places for families to go still in Upington.

Andrea Louw (Upington, 2022-11-17)

#305

I care

Pierre Ludik (Upington, 2022-11-17)

#308

Ons oorde en Arkie is veronderstel om ons trots te wees! Kom ons werk daaraan.

Ansie Mans (Upington, 2022-11-17)

#309

Mak ons ane oorde reg da prt oz wee 00r sakkie se arkie ma vi nu is a no go

Jaco Isaks (Upington, 2022-11-17)

#311

Oorspronklik van Upington. Als gaan tot niet en daat sal later niks meer oorbly vir die plubiek of toeriste om in die dorp te doen nie. Ek self het as jong mens baie by Sakkie se Arkie gaan braai,swem,kamp en visvang sowel as die Arkie ry. Heerlikke tye saam klomp vriende gewees.

Henriette Janse van Rensburg (Coomealla, 2022-11-17)

#312

I like to have a save space to spent some family time. Tired of pen pushers playing politics and forgetting what is important to the people paying their salaries

Suzaane Goosen (Upington, 2022-11-17)

#313

Sakkie se Arkie is 'n veilige plek vir kampeerders.
Wat reg bestuur word met goeie gehalte diens.

Leandri Visser (Olifantshoek, 2022-11-17)

#321

Losing the “Arkie” would be like losing the soul of Upington. We visit Upington every year and the highlight is going on the Arkie and absorbing all the beauty that the Orange River has to offer. It will be a sad day to lose such an iconic part of Upington.

Claudia Sobolewski (Durbanville, Cape Town, 2022-11-17)

#325

We like the Arkie

Wilna Mayer (Kakamas , 2022-11-17)

#329

We need to save Upington's resorts

Pam Correia (Upington, 2022-11-17)

#330

Ek teken die petisie vir skoon, instandgehoude oorde in Upington, wat nie onder die hand van die huidige munisipale regering kan wees nie, omdat dit oor n tyd van 30 jaar so agteruit gegaan het, dat dit onbruikbaar is tans. Ek steun die voortbestaan van Sakkie se Arkie onder huidige bestuur, aangesien dit die enigste effektiewe manier van toerisme ontspanning is in Upington

Christa Stadler (Upington, 2022-11-17)

#332

M.kruger

Miron Kruger (Upington , 2022-11-17)

#334

I am signing because I live in Upington and as a citizen I have an obligation to support my city. Upington needs attractions to lift its economy and companies can invest.

Ruperto Castro Asencio Tin (Upington, 2022-11-17)

#335

Sakkie se Arkie ia a major tourist attraction for Upington. It has been there for many years. The "Eiland" was also a place where we use to stay whenbi was a child. Some of the festivals was held there. Please...this town has so much potential...do not let it be ruined by bad management. Give the "Eiland " also to Sakkie. He has a passion for it and the ability to make a success still keep the tradition and character of Upington.

Louriska Meyer (Kuruman, 2022-11-17)

#336

Ek wil help om die eiland te Red

Jowen Mouton (Upington , 2022-11-17)

#337

Municipality is systematically eroding our basic services

Coenraad Willemse (Upington, 2022-11-17)

#342

Sallie should stay

Melza Likumbi (Upington , 2022-11-17)

#347

Sakkie se Arkie must stay

Sarel Burger (Upington , 2022-11-17)

#349

Dis in die belang van die dorp

Danie Schlebusch (Upington , 2022-11-17)

#352

Please take your hands off Sakkie. Sakkie is part of Upington so hands off

Estell September (Citrusdal , 2022-11-17)

#353

We need Sakkie se Arkie but mostly for the sake of our children

Margaret Lichakane (Upington, 2022-11-17)

#355

Sakkie se Arkie is tot ÁLMAL se voordeel....... Ons dorp se TROTS

Anita Malan (Upington, 2022-11-17)

#359

Ons lief die Arkie. Dit is uniek aan Upington en toerisme aantreklike I'd.

Estie Meyer (Upington, 2022-11-17)

#361

Hier is geen ontspaning in Upington nie laat asb ons kinders se erfnis na.

Burger Jaen (Upington, 2022-11-17)

#363

Sakkie se arkie is n aanwins vir ons dorp.beste ontspanningsplek hier

Heneriena Tyers (Upington, 2022-11-17)

#365

This is important !! Was there for us and now nothing for our kids.

Lynette Koegelenberg (Port Nolloth, 2022-11-17)

#374

Om Upington n trots en toeriste aantreklik te maak

Riaan Nelson (Upington , 2022-11-17)

#375

E bott

Elmarie Bott Ella (Upington , 2022-11-17)

#378

Hoekom word Alles wat werk en geld inbring vernietig en verwyder daar is al reeds amper niks om te doen in die dorp nie. Nou word dit wat wel daar is ook vernietig!! HOEKOM??????

Sarel Ludik (Upington , 2022-11-17)

#383

Upington, oorde en arkie

Jj Van Zyl (Upington, 2022-11-17)

#387

Ek teken omrede die eilan en die ander pleke nie instand gehou word nie en dit is baie onveilig by die ander pleke vir kinders.

By sakkie se arkie is genoeg veiligheids maatreels in plek vir volwasenes en kinders .

Reitzpark het n slide en ales gehad daar is nou niks nie omrede die plek nie reg bestuur word soos by die arkie nie .

DIE ARKIE MOET BLY !!!

Frans Pretorius (Keimoes, 2022-11-17)

#390

all other resorts that was taken over by local municipality are now in ruins.

Sakkie Se Arkie MUST BE KEPT BY ITS CURRENT OWNER.

Roelien Verwey (Upington, 2022-11-17)

#393

I love sakkie

Gerswin Blom (Upington , 2022-11-17)

#394

The only resort left in upington

Worsie Fourie (Upington , 2022-11-17)

#400

We need to save the few safe relaxation places we have left. Tourism is going to be negatively affected if we don't stand up now.

Cecilia Hollenbach (Upington , 2022-11-17)



Paid advertising

We will advertise this petition to 3000 people.

Learn more...