Red Upington se oorde! Save Upington resorts!

Comments

#1201

I love Upington, I grew up here and I see on a daily basis how this once beautiful Town is managed down the drain.

John Cloete (Upington, 2022-11-30)

#1203

Ek teken en ondersteun hierdie pitisie sodat waan bestuur gstop moet word en sakkie moet bly

Desire Mkontwana (Upingtom, 2022-11-30)

#1205

I want Sakkie Se Arkie to stay.

Marlé Jacobs (Upington, 2022-12-02)

#1206

Ek het vir 6 jaar in Upington gebly en dit was die een plek waar mens bietjie kon wegbreuk . Dit is iets buitengewoon wat baie aandag trek van inkomers. Ek bly tans in Prieska wat ook langs die oranje is maar nogsteeds as ek deurgaan Upington gaan ek uit my pad uit om op sakkie se arkie te gaan. Die dorp was dorp van die jaar reeds weens sulke goed moet dit nie minder maak maak dit meer en beter anders gaan die dorp se aantrekkings net minder en minder word en voor kom kry is dit ook n spook dorp.

Janine Beukes (Upington, 2022-12-05)

#1209

Sakkie Spanneberg het Upington landwyd bekend gemaak met Sakkie se Arkie, en jy lol nie met ñ resep wat werk nie!

Susan Nel (Upington, 2022-12-09)

#1212

Because everything ANC touches it does'nt exist anymore.....our community needs to be listen also.

Enthia Witbooi (Upington, 2022-12-12)

#1215

M.Nel

Monique Nel (Upington , 2023-01-14)



Paid advertising

We will advertise this petition to 3000 people.

Learn more...